Geheime En Momente
Geheime, momente
Die vaas staan nie meer op die tafel
Kyk na die vloer maar
Die woorde en blomme is gebroke
Ons sien die tyd verdwyn
Maar sal die leuen verskyn
Ek staan hier buite jou geheim
Daar was eers emosie
‘n pad wat ons dikwels geloop het
en daar was ‘n rede
gedagtes onuitgesproke
Jy draai nou om te gaan
En vat my wêreld saam
Die geheim is nog joune, en ek verstaan
O onthou
Ek onthou
Van die oomblik wat ons eers leer stap
Loop ons vinnig weg
Museums en teaters
Die stad is ‘n land van sy eie
Riviere van sterre
Die bosveld word wakker en lewe
En ek het ophou vra
Hoe die wind die lug laat maal
Die geheim is nog joune, en ek verstaan
Geheime, momente
En stories van die verlede
Secretos y momentos
Secretos, momentos
El jarrón ya no está en la mesa
Mira al suelo
Las palabras y flores están rotas
Vemos el tiempo desaparecer
Pero la mentira aparecerá
Estoy aquí afuera de tu secreto
Hubo una vez emoción
Un camino que a menudo recorrimos
Y había una razón
Pensamientos no expresados
Ahora te das la vuelta para irte
Y llevas mi mundo contigo
El secreto sigue siendo tuyo, y yo entiendo
Oh recuerdo
Recuerdo
Del momento en que aprendimos a caminar
Corremos rápidamente lejos
Museos y teatros
La ciudad es un país en sí mismo
Ríos de estrellas
El bosque se despierta y cobra vida
Y dejé de preguntarme
Cómo el viento muele el aire
El secreto sigue siendo tuyo, y yo entiendo
Secretos, momentos
Y relatos del pasado