395px

Saludo

Chris Chameleon

Groet

Wie weet waar liefde leef
As dit nie in jou hart mag wees?
En wie kan raai wie's die man
Wat die rots wat jou hart is kan beweeg?

Lief en leed koester ek steeds
Sal ek jou ooit kan vergeet
En tyd sal leer, maar tyd verteer
Die hart binne my wat steeds aan jou kleef

En ek groet
Met die wete dat ek jou agterlaat
In jou liefdelose bestaan
En ek skaam my
Om my rug te draai
Want dis weer ek wat die liefde verraai

Saludo

Quién sabe dónde vive el amor
Si no puede estar en tu corazón?
Y quién puede adivinar quién es el hombre
Que puede mover la roca que es tu corazón?

Amor y dolor todavía guardo
Podré alguna vez olvidarte?
Y el tiempo enseñará, pero el tiempo consume
El corazón dentro de mí que aún se aferra a ti

Y saludo
Con la certeza de que te dejo atrás
En tu existencia sin amor
Y me avergüenzo
De dar la espalda
Porque soy yo de nuevo quien traiciona al amor

Escrita por: