395px

Aguanta

Chris Chameleon

Houvas

As dit n bietjie meer word as wat ek kan verdra
Hierdie keihardheid, die dik vel en die koue front
Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou?

En as die steek van die verlede nou in my hart ontvou
En laasnag se duisternis my vandag weer besoek
Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou?

En ek weet dis seer want ek't gesien wat die wreedheid aan jou oe doen
En hoe dit jou toelaat om na my toe terug te kom
Laat ek jou dan vashou

Al wat ek is en al wat ek was het weer een geword
Ek't vergeet wat ek moet vergeef om weer jou vriend te wees
Ek't gekom uit die vuur uit jy's in vanuit die kou
Met niks meer as die begeerte of weer vasgehou te word
En weer vas te hou

Aguanta

Cuando se convierte en algo más de lo que puedo soportar
Esta dureza, la piel gruesa y el frente frío
¿Puedo acercarme a ti? ¿Me abrazarás entonces?

Y si la punzada del pasado se despliega en mi corazón
Y la oscuridad de anoche me visita de nuevo hoy
¿Puedo acercarme a ti? ¿Me abrazarás entonces?

Y sé que duele porque he visto lo que la crueldad hace a tus ojos
Y cómo te permite volver a mí
Déjame abrazarte entonces

Todo lo que soy y todo lo que fui se han vuelto uno de nuevo
He olvidado lo que debo perdonar para volver a ser tu amigo
He salido del fuego en el que estás, desde el frío
Sin nada más que el deseo de ser abrazado de nuevo
Y abrazar de nuevo

Escrita por: