395px

Agradecimiento estrellado

Chris Chameleon

Sterredank

As dit lyk soos dit vandag hier lyk
En my duister uitkyk nie wil wyk nie
Is al wat ek sien swart of is dit dalk net
Dat ek die swart in alles sien

Is dit nie dan, juis dan dat
Ek my sterre dank dat
Ek jou het nie?

Om n juk te wees, aanstotend steen
Is regtig nie iets wat ek graag wil wees nie
Maar jy hou vol dat ek welkom is
In jou smaak val en boonop aardig is

Ja die donker is n duister ding
Waarin n mens nog hond nog haar af maak
Maar dis die geringe flikkeringk
Wat wanneer kriekies sing
Weer sigbaar raak

En as ek opkyk en my sterre tel
Dan sien ek daarin hoe hul my toekoms voorspel
En wat ek in hul vorm en ligging lees
Is dat die pad vorentoe voorspoedig gaan wees!

Agradecimiento estrellado

Así como se ve hoy aquí
Y mi mirada oscura no quiere ceder
¿Todo lo que veo es negro o es solo
Que veo el negro en todo?

Si no es así, precisamente entonces
Agradezco a mis estrellas
¿No te tengo a ti?

Ser una carga, una piedra de tropiezo
Realmente no es algo que quiera ser
Pero tú insistes en que soy bienvenido
En tu gusto y además soy amable

Sí, la oscuridad es una cosa oscura
Donde ni un perro ni un pelo se distinguen
Pero es la tenue luz
Que cuando los grillos cantan
Vuelve a ser visible

Y cuando miro hacia arriba y cuento mis estrellas
Veo en ellas cómo me predicen el futuro
Y lo que leo en su forma y posición
Es que el camino hacia adelante será próspero

Escrita por: Blue Chameleon