Reis
Chris Chameleon
Sit jou hele lewe lank op jou sitvlak n luilak by die huis
En al wat jy ken is die reis van die rusbank tot in die kombuis
Is jou idee van transport droomland toe op jou matras?
En etniese etes in sakkies op die rakkies in jou yskas?
As ek se groot natuur sien jy die onkruid op jou gras?
En dink jy aan wilde diere as vismotte in jou kas?
Het satteliet tv jou bron van avontuur geword?
En is jou playstation nou die somtotaal van jou genot?
Het jy gehoor wat het geword van jan tuisbly?
Hy het geglo dat hy alles tuis kon kry
En onbewus van wat daar is
Wat buite sy voordeur skuil het hy
Uitgemis op
Acapulco, amsterdam, londen en berlyn
Phoenix arizona waar die son ook lekker skyn
Brussels, delhi, moskou, machu picchu in peru
San francisco, shangai en ja, selfs ook timbuktu



Comentarios
Envía preguntas, explicaciones y curiosidades sobre la letra
Forma parte de esta comunidad
Haz preguntas sobre idiomas, interactúa con más fans de Chris Chameleon y explora más allá de las letras.
Conoce a Letras AcademyRevisa nuestra guía de uso para hacer comentarios.
¿Enviar a la central de preguntas?
Tus preguntas podrán ser contestadas por profesores y alumnos de la plataforma.
Comprende mejor con esta clase: