My Donker
Mind Assault
Die gat in my is gevul met haat
Wrede woede vloei uit my kwaad
Maak toe my oe om alleen te wees
Maar jy is daar om my te verwurg
Fok jou hoogmoed, steek my in my rug
Ek lê en wag vir die regte tyd
Fok jou magsspel, van vriend na vyand
Ek sal laaste lag!
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer
Waarheid is in my siel, niemand breek my nie
Die pad van my is gevul met spyt, ek wil oor my lewe besluit
Wegkom van almal en alles, maar julle is daar om my te breek
Fok jou hoogmoed, steek my in my rug
Ek lê en wag vir die regte tyd
Fok jou magsspel, van vriend na vyand
Ek sal laaste lag!
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer
Waarheid is in my siel, niemand breek my nie
Niemand breek my nie, niemand breek my nie
Bly weg van my donker, bly weg van my donker
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer
Waarheid is in my siel, niemand breek my nie



Comentarios
Envía preguntas, explicaciones y curiosidades sobre la letra
Forma parte de esta comunidad
Haz preguntas sobre idiomas, interactúa con más fans de Mind Assault y explora más allá de las letras.
Conoce a Letras AcademyRevisa nuestra guía de uso para hacer comentarios.
¿Enviar a la central de preguntas?
Tus preguntas podrán ser contestadas por profesores y alumnos de la plataforma.
Comprende mejor con esta clase: